Xiongnu

Die Xiongnu-ryk rondom 200 v.Chr.

Die Xiōngnú (匈奴) (ook weergegee as Hsiongnu) was 'n volk in die oudheid van Asië wat rondom die 3de eeu v.C. 'n ryk gestig het wat die noorderbure van China was. Daar word dikwels gedink dat hulle dieselfde volk was as die Hunne wat 'n paar eeue later die bure van die Romeinse Ryk was, maar regtige bewyse daarvoor ontbreek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search